By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Union Vault

Die huidige klimaat in Suid-Afrika noodsaak dat jy jou waardevolle items betyds en korrek op ‘n veilige plek laat bewaar. Union Vault in Pretoria is ‘n veilige bewaringsfasiliteit wat absolute gemoedsrus verseker.

Union Vault verseker die veilige bewaring van waardevolle items in ‘n keuse van vier kluisgroottes teen bekostigbare pryse. Hulle is ‘n diskrete en professionele maatskappy wat veiligheid en sekuriteit bied, met versekeringsdekking van een miljoen rand wat ingesluit is by die huurbedrag van die kluis.

Die bestuur van Union Vault beskik oor ‘n agtergrond in die eiensdomsmark, sekuriteit- en veilige bewaring, en streef daarna om die bewaring van waardevolle artikels vir almal toeganklik te maak.

Union Vault, Pretoria se voorste veiligheidskluis-fasiliteit, is gerieflik in Brooklyn gelee. Ons bied jou, jou gesin en besigheid, gemoedsrus teen bekostigbare pryse. Met ons een miljoen rand versekering vir elk van ons huurkluise, is ons trots op ons handelsnaam en ons besigheid. Kom besoek gerus ons kluisvloer, of besoek ons webwerf vir meer info. Union Vault – veilig, sekuur, diskreet. 
Kontaknommer:012 007 0807
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site