By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Vatostyle

Vatostyle in Gezina, Pretoria, vervaardig en verkoop hout en houtprodukte, vir die afgelope 8 jaar.

Dit sluit in die verkoop van soliede hout aan kontrakteurs sowel as die publiek; die sny en afwerking van melamien vir die kasbedryf; vervaardiging van soliede deure en meubels; die bou en installeer van kombuis- en slaapkamerkaste asook gespesialiseerde skrynwerke soos houtlaser-werk en CNC-snywerk. 

Vatostyle is bekend vir puik vakmanskap; die beste pryse; passie vir hulle werk en persoonlike aandag vir alle kliënte - groot of klein.

Vatostyle – akkuraat afgewerkte houtprodukte volgens kliënt-spesifikasies - met landwye aflewering.
Kontaknommer:012 330 0122
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site