By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Welkom Switchboard Manufacturing

Welkom Switchboard Manufacturing in Voorspoed, Welkom, vervaardig elektriese verdeelborde, elektriese panele en MCC’s. Hulle spesialiseer ook in poeier-deklaag, wat beter bekend staan as “Powder Coating”, en doen pasgemaakte koperstawe volgens kliëntspesifikasies.

Met 46 jaar ervaring op dié terrein, is Welkom Switchboard Manufacturing ook deskundiges in bedrading en staalwerk wat ooreenkomstig SABS-standaarde verrig word.
Kontaknommer:057 355 2341/2
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site