By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Weskus Mall

Weskus Mall in Vredenburg is ‘n streekswinkelsentrum wat omgee vir sy gemeenskap. Hulle is nou betrokke by pensioenarisse, ouetehuise, skole, diereskuilings en ander gemeenskapsprojekte.

Dis ‘n veilge bymekaarkomplek vir families waar jy alles wat jy mag benodig onder een dak kan kry. 

Daar is ook ‘n verskeidenheid eetplekke om van te kies. 

Die Weskus Mall span is baie trots op die Mall se fasiliteite wat altyd skoon en netjies is, tesame met uitstekende sekuriteit.

Weskus Mall is die grootste sentrum in die Weskus en daar’s hope gratis parkeerplek en Taxistaanplek wat 24 uur per dag gemonitor word. Hulle gaan uit hulle pad vir kliënte en het selfs herlaaibanke vir elektriese motors. 

Die Mall is betrokke by herwinning van papier en plastiek en maak gebruik van sonkrag. Hulle streef dus daarna om omgewingsvriendelik te wees.

Weskus Mall – Dié plek vir jou!
Kontaknommer:022 703 6900
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site