By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

YesDomestic

YesDomestic is ‘n aanlynstelsel met die hoofdoel om te versker dat jy as werkgewer van huiswerkers ten alle tye aan die wetlike voorskrifte voldoen en so jou risiko beperk om aan ‘n oortreding skuldig bevind te word.

Yesdomestic stel ‘n professionele kontrak op, registreer en administreer jou WVF, verskaf ‘n maandelikse betaalstaat en bestuur alle tipes verlof... DIT alles gerieflik op jou foon en rekenaar. 

Die “inklok/uitklok” stelsel is uniek en die nuutste byvoeging en die “Paniekknoppie”, bied jou volkome gemoedsrus wanneer ‘n krisis opduik. 

Arbeidsreg deskundiges is tot jou beskikking teen geen ekstra koste, vir ad-hoc navrae en selfs verteenwoordiging by die CCMA.

Onthou, die definisie van ‘n Huiswerker is wyd en sluit jou huiswerker en tuinier wat slegs een dag per week vir jou werk in en owettige buitelandse werkers word ook by die wet ingesluit.

Is Yesdomestic landwyd beskikbaar… YES! Is daar konsultante naby om jou te help... YES!

Sluit sommer vandag aan by YESDomestic. 
Kontaknommer:079 697 4832
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site