By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Al Fresco Pizza Ovens

Al Fresco pizza oonde in Pretoria vervaardig houtvuur pizza oonde. Jy kan lekker kuier saam met jou familie en vriende rondom jou oond om kos te maak - nie net pizza nie - maar 'n hele reeks fynproewersdisse.

Hout-oonde gaan oor meer as net perfekte pizza. Byna enige resep kan aangepas word. Ontdek die vele geregte wat jy met hierdie veeldoelige oond kan maak, terwyl jy kwaliteittyd saam met vriende en geliefdes deurbring. 

Hulle het drie verskillende modelle pizza-oonde om aan almal se behoeftes en begrotings te voorsien. Van vermaak vir familie en vriende tuis, tot spyseniering vir gaste in jou lodge of klein restaurant.

Al Fresco Ovens – Oonde van topgehalte, ontwikkel met meer as 'n dekade se ervaring en vakmanskap van hoë gehalte. Verspreiders is landwyd beskikbaar.
Kontaknommer:071 614 0467
Copyright © Ontbytsake 2022 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site