By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Blue Swallow

Blue Swallow vervaardig Duursame & Kwaliteit Uitstal Produkte aan kliënte soos Kettingwinkels, Spyseniers, Slaghuise, Restaurante en Koffiewinkels, wat dit in hulle deli’s en kombuise gebruik vir die uitstalling van slaaie, kouevleis, warm kosse, gebakte produkte, ensovoorts.

Verder vervaardig hulle tafelware wat aan Hospitale, Skole, Kleuterskole, Aftree-oorde, Universiteite, die Kamp-industrie en huishoudings verskaf word.

Blue Swallow voorsien ook die Restaurant-bedryf met alles wat nodig is vir ‘n industriële kombuis - Porseleinbakke, Breekware, Glasware, Eetgerei, Prosesseringstoerusting, Buffet-ware, Verkoelings-toerusting, Snyborde, Sjefmesse, mengbakke en talle meer kombuisbenodighede.

Blue Swallow, met takke in Kaapstad en Centurion, maak dit Nasionale verspreiding maklik.
Kontaknommer:Kaapstad: 021 981 6261 & Centurion: 012 665 1580
Copyright © Ontbytsake 2022 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site