By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

DuGill Manufacturing

DuGill Manufacturing het 2016 begin om plaaslike, vervaardigde gehalte waterdigtingsoplossings in die mark te bied, met die fokus op gekleurde rubberverdigting.
  
Dis wetenskaplik vervaardigde kwaliteitsprodukte - 'n Ekovriendelike waterdigting wat jou vis of plaasdiere nie skade berokken nie. Dit keer die opname van water op poreuse dakteëls wat ook die druk op jou dakke verminder.

Hulle produkte is poeiervry, want dis dié poeierstowwe wat mettertyd breek en bars. Dis klontvrye, skoon gesifte produkte wat ook nie jou spuitmasjiene kan verstop nie. Dugill is getrou aan hulle waarborg. 
Kontaknommer:JHB: 011 894 1540/1405 & Kaap: 082 573 3959
Copyright © Ontbytsake 2022 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site