By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Gelmar

Met Gelmar se meer as 80 jaar ervaring, is jy gewaarborg om met 'n onderneming te werk wat 'n gevestigde reputasie het. Gelmar het vriendelike, hulpvaardige personeellede wat advies kan gee oor elke item en ten alle tye net hulle beste lewer.

Hulle wye verskeidenheid kategorieë wissel van slaapkamer, badkamer en kombuis tot skarniere, wasbakke, gereedskap, glywiele en alles tussenin. Die produkte word plaaslik en internasionaal verkry.

Met kliënte in gedagte, bied hulle ook “Click-and-Collect” en afleweringsdienste aan, beskikbaar met aankope op die Gelmar-aanlynwinkel, sodat jy in geen rye hoef te staan en wag nie. 

Huisverbeterings kan duur wees, maar Gelmar laat hulle pryse aktief daal om jou die beste waarde vir geld te gee. Hulle het ook hulle eie mededingende produkreeks bekendgestel, wat kostes laag hou en steeds die hoogste standaarde van gehalte handhaaf. 

Gelmar tuiswinkel - Die produklys is eindeloos.
Copyright © Ontbytsake 2022 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site