By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Granite A-Z Designs

Granite A-Z Designs in Nelspruit, is 'n geakredditeerde vervaardiger wat spesialiseer in graniet, marmer en ge-ontwerpte klip soos kwarts-, Dekton-, Silestone- en Caesarstone produkte. 

Hulle is voorlopers in die laeveld en hou tred met die nuutste tendense in die moderne boubedryf.

Hulle het 'n volledige funksionele en professionele fabriek met groot vervaardigingsmasjinerie om perfekte werk met ervare personeel te vervolmaak, vanaf beplanning regdeur tot installasie.

Edelklip is hulle passie en presisie hulle plesier. Hulle belê in die klant se geluk en tevredenheid. Volmaaktheid in vakmanskap is hul strewe. Vir hulle is graniet nie net rots nie, maar ook lewende kuns en dit is hulle eer om jou idees in klip te vorm. Kom kyk gerus na hulle verskeidenheid materiaal.
Kontaknommer:013 758 2102 / 082 921 4696
Copyright © Ontbytsake 2022 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site