By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Hirsch's

Hirsch's is 'n naam wat sinoniem is met diens- en uitnemendheid. Met sewentien takke en konsepwinkels dwarsoor Suid-Afrika, het hulle 'n naam geword om mee rekening te hou.

Hulle bied die wydste reeks voorste elektroniese handelsmerke aan, wat wissel van TV's tot toestelle. Dan ook beddens, meubels, lugversorging en selfone - alles ondersteun deur buitengewone kliëntediens. 

En die Hirsch ervaring eindig nie daar nie - hulle bied ook vinnige landwye aflewering aan. Produkte word gerugsteun deur hulle onderdeel- en herstelwerk-afdeling, en jy kan ook by hulle gerieflike aanlyn webwinkel koop. 

Hierdie besigheid, wat Allan en Margaret Hirsch in 1979 begin het met net R900 spaargeld, het werklik gegroei tot een van Suid-Afrika se grootste en mees geliefde handelsmerke. 

Hirsch’s – TV's, toestelle en soveel meer!

Hirsch's Centurion

Hirsch's is 'n naam wat sinoniem is met diens- en uitnemendheid. Met sewentien takke en konsepwinkels dwarsoor Suid-Afrika, het hulle 'n naam geword om mee rekening te hou.

Dié gesinsvriendelike winkel bied die wydste reeks voorste elektroniese handelsmerke aan, wat begin by TV's en toestelle. Dan ook beddens, meubels, lugversorging en selfone - alles ondersteun deur buitengewone kliëntediens. 

En die Hirsch ervaring eindig nie daar nie - hulle bied ook vinnige, landwye aflewering aan. Produkte word gerugsteun deur hulle onderdele en herstelwerk afdeling, en jy kan ook by hulle gerieflike aanlyn webwinkel koop. 

Hirsch’s is gebaseer op sterk gesinswaardes. Hulle is altyd daar om hulle kliënte te akkommodeer en om te verseker dat hulle die regte produk teen die regte prys koop. 

Hirsch’s – TV's, toestelle en soveel meer!
Copyright © Ontbytsake 2022 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site