By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Hyper Fires

Hyper Fires in Brackenfell verskaf sedert 1996 top Europese handelsmerk gas- of houtkaggels en braaiers. Op verskeie van die handelsmerke soos Carbel, Nordflam, Color en Dinak, het hulle die alleenreg op verspreiding in Suid-Afrika.

Hulle verskaf net die beste produkte wat ook landwyd versprei en verkoop word. Persoonlike aandag is die geheim van hulle sukses – ‘n persoonlike spesialis verkoops-konsultant sal elke plek besoek waar daar ‘n installasie gedoen word.

Hyper Fires kwoteer altyd op die regte spesifikasie produkte en vat nie kortpaaie nie. Hulle selekteer die regte produk vir jou sodat daar nooit  herinstallerings nodig is nie. 

Hyper Fires se diens strek regdeur van die tuisbesoek tot en met jou kwotasie binne 48 uur.

Hyper Fires – kaggel- en skoorsteen-spesialiste.
Kontaknommer:021 981 4401
Copyright © Ontbytsake 2022 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site