By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

IsoBoard

As jy hou van die van die lig en ruimte van ontblote dakbalke en hoë plafonne, is IsoBoard net die oplossing waarna jy soek – dié mooi en praktiese afwerking sorg al vir die afgelope 25 jaar, vir optimale hitte-isolasie in huise regoor Suid-Afrika.

IsoBoard bied uitstekende isolasie vir enige huis, en is gewaarborg vir die gebou se leeftyd. 

Dis vogbestand, wat dit ook ideaal maak vir badkamers. 

Benewens goeie isolasie, is Isoboard ook ’n veilige keuse, want dié panele keer vlamme as ‘n brand sou uitbreek. 

Isoboard werk nie net vir plafonne nie, maar kan ook in spoumure en onder vloere gebruik word vir isolasie. 

Oor Isoboard liggewig is, kan jy dit maklik self installeer.

Kyk net hoe maklik is dié plafon-installasie:

Kry die regte gereedskap bymekaar: ’n boor, maatband, nutsmes, kleefmiddel en ook die spesiale Isoboard-plafonknippe. 

Meet die area waar jy die Isoboard-panele wil installeer, en sny die stukke op maat met die nutsmes. 

Wend kleefmiddel aan waar jy die panele wil vassit, druk die panele in plek, en skroef dan vas. 

Lasse is maklik danksy die spesiale Isoboard plafonknippe.
 
Met Isoboard se kroonlyste kan jy jou nuwe plafon netjies afrond. 

Meet jou lengtes en hoeke, en heg die kroonlyste met dieselfde kleefmiddel wat jy vir die borde gebruik het.

Verwyder die oortollige gom met ‘n klam sponsie.  

Vinnig, maklik -- stylvol en prakties. Met Isoboard!

Isoboard is beskikbaar regoor Suid-Afrika. Besoek isoboard.com vir meer inligting, verskaffers, nuttige wenke en video’s - Of volg Isoboard op sosiale media.

“IsoBoard – Proven thermal comfort for over 25 years.”
Kontaknommer:021 983 1140
Copyright © Ontbytsake 2022 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site