By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Kim H Interior Design

Kim H is 'n konsultant vir binneshuise ontwerp wat spesialiseer in elite residensiële, professionele, korporatiewe en gesofistikeerde hospitaliteits-bedryf ontwerp. Vanuit hulle kantore in Hyde Park geniet en waardeer die groep hulle plaaslike en internasionale kliënte.

Hulle bied 'n uitmuntende, pasmaak ontwerpersvaring van konsepsie tot voltooiing, met 'n glas sjampanje om die manifestasie van jou drome en doelstellings oor jou inkleding te komplimenteer.

Kim H is 'n jeug gedrewe onderneming vir binneshuise-ontwerp wat lewenskragtigheid en kreatiwiteit uitstraal. Die etos wat die storie agter Kim h dryf, is gebaseer op goddelike beginsels, respek en pret. 

Vir die afgelope twintig jaar het hulle ontwerp-oplossings vir huis-, kantoor- of kommersiële ruimtes verskaf, en is vol vertroue dat hulle jou kan help met 'n diens wat aan jou behoeftes voldoen. 

Kim H Interior Design – “'n puik binneshuise ontwerper oortref die kliënt se opdrag, dis so eenvoudig!”

Kontaknommer:0860 44 44 56
Copyright © Ontbytsake 2022 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site