By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Pivot Pro

Is jy moeg vir geut- en dak onderhoud? Tree dan weg van tradisionele geute met tradisionele probleme en verander na die unieke PIVOTPRO- geutstelsel.

Dié moeitevrye, altyd skoon PIVOTPRO-geutstelsel is ‘n stylvolle en bekostigbare toevoeging tot enige eiendom. Behalwe dié unieke geute, verskaf en installeer hulle ook tenks, pompe en filters om jou skoner reënwater te berg en te benut.

Ander dienste sluit in omvattende waterdigting met hulle eie produkreeks, industriële geut-installasies, fassiebord en gewelbord installasies en geut skoonmaakdienste.

PIVOT-PRO nooi die publiek, argitekte, bouers en ontwikkelaars uit om hulle skouperseel te besoek. Dit is ook ‘n nuwe franchise-geleentheid met eenvormige prosedures en gehalte standaarde.

Kontak PIVOT-PRO vir ‘n groen benadering tot reënwater bestuur. 
Copyright © Ontbytsake 2022 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions