By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Steelcraft

Steelcraft in Brackenfell, vervaardig gehalte vlekvrye-staal produkte vir die huis, badkamer, kombuis, braai en ook vir verskeie industriële applikasies.

Hulle vervaardig produkte slegs met hoë gehalte vlekvrye en roesvrye staal. Met ‘n wye reeks standaard produkte reeds beskikbaar en die kwaliteit en diens wat hulle lewer, is jy verseker van produkte wat gaan hou.

Benewens die standaardprodukte, vervaardig Steelcraft ook volgens die behoeftes van die kliënt. Op grond van hulle ervaring in vervaardiging en ontwerp, kan Steelcraft, indien nodig, waardevolle insette lewer vir produkontwikkeling. Elke artikel word volgens die streng vereistes van industriële en voedseltoepassings vervaardig, waar sterk, duursame en higiëniese oppervlaktes essensieël is.

Steelcraft – hulle verskeep landwyd.
Kontaknommer:021 982 5838
Copyright © Ontbytsake 2022 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site