By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Stiles

Stiles verkoop teels, sanitêre ware en kaggels. Paarl en Rustenburg is twee van die mees onlangse Stiles-vertoonlokale wat verlede jaar hulle deure oopgemaak het. Stiles Paarl, in Rembrandt Mall, pas perfek in die Paarl-gemeenskap.

Hulle streef daarna om eksklusief en uniek te wees en slegs produkte van die beste gehalte te bied. Hulle glo in die produkte wat hulle bemark en neem slegs kreatiewe mense in diens met entoesiasme om suksesvol te wees.

Stiles ondersteun plaaslike industrie, ambagsmanne en kunstenaars in Suid-Afrika. Hulle is leiers in diens, tegniese advies, kreatiewe vermoëns, innoverende idees en is trots daarop dat hulle by plaaslike gemeenskappe betrokke is.

Stiles – Keep it Stylish!
Kontaknommer:044 871 3222
Copyright © Ontbytsake 2022 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site