By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Top Carpets & Floors Bethlehem

Top Carpets & Floors Bethlehem se spesialiteit en diens sluit in: gratis opmetings, kwotasies, voorsiening, installering en nasorg. Hulle bied oplossings vir vloerbedekkings en vensters vir enige vertrek, gebou of perseel dwarsoor die hele Oos-Vrystaat.

Hulle het ‘n wye reeks van volvloermatte, gelamineerde houtvloere, luukse vinielvloere, kunsgras en los matte. Ook ‘n reuse reeks van blinders vir binne of selfs buite aanwendings. Om te sorg dat alle vloerbedekkings ‘n verlengde leeftyd het, doen hulle ook stoomwas van alle matte en skrop en seel ou vinielvloere om dit weer nuwe lewe te gee. 

Top Carpets & Floors Bethlehem – die voorkeurkeuse.
Kontaknommer:058 303 4924
Copyright © Ontbytsake 2022 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site