By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Vorwerk

Vorwerk is Duitse produkte wat al in 1883 ontstaan het en is sedert die 1960’s al in Suid-Afrika beskikbaar. Hulle is bekend vir kwaliteit, gehalte produkte en het ‘n gewaarborgde lang lewensduur.

Vorwerk verwyder troeteldierhare in een beweging van alle opervlaktes af. Dis nie net ‘n gewone stofsuier nie en kan met die kliek van’ n knoppie in ’n veelsydige skoonmaak-sisteem verander wat alle areas en oppervlaktes kan skoonmaak. Die vloerwasser was en suig gelyktydig wat 60% skoonmaaktyd asook kostes bespaar.

Vorwerk word aanbeveel vir mense wat aan asma en allergieë ly. Die higenïese hepa filter laat geen stof uit nie. Vir elke oppervlak wat skoongemaak moet word, het dit ‘n oplossing. Dit sluit in Vensters, Banke, Matrasse, Voertuie, Matte, Harde vloere en nog baie meer.

Maak gerus ‘n draai by Vorwerk in die “Ferndale on Republic Mall” of kontak hulle op 076 500 0806 om ‘n gratis demonstrasie te bespreek. 

Vorwerk – beweeglik, sterk en maklik om te gebruik!

Kontaknommer:011 787 7627
Copyright © Ontbytsake 2022 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site