By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Agramex SA

Agramex SA se nuwe perseel in Cradock is in aanbou en dié Nederlandse maatskappy trap al dekades lank, diep spore in die landboumeganisasie-bedryf.

Hulle spesialiseer in masjinerie uit Europa en die VSA. Met hulle internasionale verteenwoordiging, kennis en vaardigheid, voorsien hulle net produkte wat beproef is vir ons Afrika-kondisies.

Agramex bied diens, verkope en persoonlike aandag vir klein en kommersiële boere asook kontrakteurs. Hulle verstaan elke boer se kopsere, behoeftes en uitdagings om ‘n sukses te kan maak. 

Agramex SA – “together we thrive” - maak hulle deel van jou boerdery!
Kontaknommer:087 1600 773
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site