By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Agrifeed Systems

Agrifeed Systems op Cradock vervaardig ‘n hele reeks masjinerie wat in aanlegte gebruik word deur voermeulens en boere om alle tipes diere- en pluimveevoer te vervaardig.

Hulle bou hamermeulens, voermengers, verpillingsmasjiene, asook opberging- en hanteringstoerusting. 

Aanlegte word beplan in die ingenieurs-afdeling en pasgemaak, vanaf konsep tot volle ingenieur-spesifikasies, om aan elke kliënt se behoeftes te voldoen.

Hierdie effektiewe en energiedoeltreffende toerusting is gebou vir hardwerkende diens en is betroubaar, met ‘n lae instandhoudings-koste en volledige na-verkope diens. Onderdele is altyd beskikbaar.

Agrifeed Systems – kry waarde vir jou geld by die leiers in die mark.
Kontaknommer:082 652 4930
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site