By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

CLAAS

Kempston Agri is die alleen-invoerders en verspreiders van CLAAS in Suid-Afrika. CLAAS vervaardig die bekende trekkers, stropers, persers en vele ander landbou-implemente wat wêreldwyd met groot sukses gebruik word.

Kempston Agri is 'n familieonderneming met familiewaardes en hulle verseker diens van uitstaande gehalte. Hulle gee om vir elke kliënt en sal verseker uit hulle pad gaan om daardie ekstra myl saam met jou as kliënt te stap.

CLAAS is oral bekend as implemente wat duursaam is en saam met Kempston Agri se vinnige diens en optrede, asook die wye reeks handelaars regoor Suid–Afrika, bied hulle 'n volledige oplossing vir kliënte.

CLAAS – Veelsydig en Afrika taai.
Kontaknommer:043 703 3100
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site