By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Case Ladybrand

Case Ladybrand is ‘n handelaar van Case IH Suid-Afrika.  Die besigheid spesialiseer in die verkoop van nuwe Case konstruksie- en Case IH landboutoerusting asook die totale reeks Northmec Implemente. Hulle is ook bekend vir die koop en verkoop van betroubare gebruikte landboutoerusting.

Charlene Badenhorst het die onderneming in 2015 oorgeneem en was die eerste vrou wat die eienaar van 'n landbou- en konstruksietoerustingagentskap geword het. In 2018 brei sy uit en maak 'n ander tak in Bloemfontein oop. 

Case Ladybrand – hulle sal jou deurentyd bystaan – selfs met diens en herstelwerk op jou plaas.
Kontaknommer:051 924 0000
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site