By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Casmar Landbou

Casmar Landbou is gefokus op die bemarking van gebruikte landboutoerusting aan die Suid-Afrikaanse mark en ons buurlande. Hulle logistieke afdeling is verantwoordelik vir aflewering van verkope, die vervoer van graan en die verhuring van toerusting soos die nuutste trekkers en tegnologie.

Hier het jy nou ‘n privaat besigheid wat direk met die boer werk waar jy andersins net met groot maatskappye te doen het. Persoonlike verhoudings word opgebou met die oog op langtermyn vennootskappe.

Casmar gee maklike, eerlike dienslewering met vinnige diens, transaksies en aflewering. Hulle sal liewer jou vertroue wen as om ‘n vinnige paar rand te maak.

Casmar Landbou – ‘n privaat landbou-bemarker vir die beste oplossings en diens.
Kontaknommer:083 520 9634
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site