By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Deutz-Fahr

Kempston Agri is ook die alleen-invoerders en verspreiders van Deutz-Fahr in Suid-Afrika. Deutz-Fahr bestaan uit ‘n topklas reeks trekkers vir verskeie boerdery-doeleindes.

Kempston Agri het die afgelope paar jaar sy mededingende posisie in Afrika se steeds groeiende mark vir landbou-masjinerie verseker. Hulle voorsien produkte dwarsoor Suidelike Afrika.

Deutz-Fahr is bekend vir trekkers met moderne ontwerp en betroubare meganika. Of dit nou 'n groot, medium of klein boerdery is, of dit nou ploeg, verbou, vervoer of oes is - Deutz-Fahr streef daarna om kliënte “Fahr” meer doeltreffende masjinerie te bied.

Deutz-Fahr – topklas trekkers wat produktiwiteit maksimaliseer.
Kontaknommer:043 703 3100
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site