By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Greenhouse Technologies

Greenhouse Technologies doen invoere van onder andere Kweekhuisplastiek, Deklaag en Kuilvoer vanaf Israel; Besproeiingselemente vir die kommersiële boer; Turfmos groeimedium vanaf Lithuania en Koir groeimedium vanaf Indië.

Produkte is van die hoogste internasionale standaarde en beskikbaar dwarsoor Suider-Afrika.  Hulle het bekwame en gekwalifiserde tegniese personeel en uitstekende administratiewe beginsels.

Greenhouse Technologies – hulle lewer uitsonderlike diens met tegniese personeel wat kliënte gereeld besoek.
Kontaknommer:011 613 3103
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site