By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

GuanoBoost

GuanoBoost verstaan dat die grense van boerdery verantwoordelik verskuif moet word en glo dat GuanoBoost die boer in staat stel om al sy doelwitte te bereik terwyl hy steeds sy swaarverdiende grond beskerm. 

Met die regte kunsmisstrategie - 'n mengsel van sintetiese en organiese bemesting - kan jy die skadelike gevolge van chemiese bemesting verminder en steeds opbrengste handhaaf of selfs verhoog, terwyl jy noodsaaklike voedingstowwe en mikro-, makro- en spoorelemente terugsit in die grond.

GuanoBoost bevat Fulvien-sure en organiese koolstof wat doeltreffende voedingopname verbeter – GuanoBoost se unieke “Nutrient Loading.” Dit is beskikbaar van 1 Liter bottels tot 1000 Liter vloeibakke vir kommersiële boere.

GuanoBoost – verwerk uit 100% organiese materiale.
Kontaknommer:081 838 9382
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site