By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

ICM

ICM in Betlehem ontwerp, installeer en doen instandhouding van enige water en elektriese stelsels vir die industriële, privaat of landbousektore.

Hulle produkte sluit in: Valley spilpunte, Wilo sentrifigale en dompelpompe, sonpompe, monopompe, windpompe, asook mikro, drup en ander besproeiingstelsels. 

ICM verskaf ook watertenks, PVC en HDPE pype, transformators, huishoudelike chemikalieë en skoonmaakmiddels. 

Hulle herstel en vervang hidroliese pype en verkoop en herstel ook hand- en kraggereedskap en industriële kompressors.

ICM – die beste produkte, die nuutste tegnologie en die beste nasorgdiens.
Kontaknommer:058 303 6340
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site