By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

JDI

J.D Implemente is sedert 1971 ‘n volwaardige John Deere Handelaar wat deur die derde geslag van die Tomlinson Familie bedryf word. Dit het stelselmatig van Swellendam af uitgebrei na Bredasdorp, Hankey, hier in Cradock, dan ook Kirkwood, Riversdal en George.

Hulle spesialiseer in die verkoop en herstel van John Deere toerusting asook verskeie ander bekende produkte. Die kliënte koop ‘n wêreldklas-produk wat gepaard gaan met bypassende uitstekende diens en onderdele-voorsiening sonder lang wagtydperke.

Hulle is altyd reg om te help maar die heel belangrikste is om verhoudings en vertroue met hulle kliënte te bou. 
J.D.I. – altyd gereed om te dien.
Kontaknommer:048 881 3537 / 082 402 3284
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site