By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

JK van Biljon Stoetery

JK van Biljon Stoetery op die plaas Niekerksrust buite Viljoenskroon, stoetteël SA Vleismerino skape van top gehalte.

Die stoetery is al in 1952 geregistreer en is die oudste funksionerende SA Vleismerino stoet in Suid-Afrika. Vir die afgelope 45 jaar wat hulle skou het die stoet ook al geweldig baie pryse gewen.

JK van Biljon Stoetery bied vanjaar hulle 58ste produksieveiling op 16 Junie en hulle 59ste produksieveiling op 6 Oktober aan – kontak hulle gerus vir meer besonderhede. 
Kontaknommer:082 781 5210
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site