By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Kempston Groep

Die Kempston Groep is 'n diverse groep wat privaat besit word met 'n groot en wye verskeidenheid van diensaanbiedings.

Dit sluit onder andere in - vragmotorhuur, motorhuur, vervoermakelary, vurkhyser verkope en verhuring, personeelwerwing, bestuurders opleiding, brandstofverkope, oornag-geriewe vir vragmotors, skoonmaakdienste, landboutoerusting, finansiering van roerende bates en 'n groot netwerk van motorhandelaars.

By Kempston is hulle baie trots op waar hulle vandaan kom, maar nog meer trots op waarheen hulle op pad is. As jy dus op soek is na 'n diensvennoot, maak nie saak wat die bedryf is nie, praat met Kempston - jy sal verbaas wees oor alles wat hulle jou kan bied.

Kempston Groep – vir intelligente oplossings - verbind tot die kliënte en die gemeenskappe waarin hulle werk.
Kontaknommer:043 707 1700
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site