By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Nu-Pro

Nu-Pro Kommoditeite in Betlehem, is ‘n sagte kommoditeits-handelaar dwarsoor die hele voedselketting in Suid-Afrika. 

Hulle logistieke afdeling, NPC–Logistiek, staan produsente by met die verspreiding van produkte vanaf die produsent na die verbruiker.

Produkkennis, Produkkwaliteit en oordeelkundige bestuur van die verskaffingsketting is wat Nu-Pro die boer en die eindverbruiker bied. Dit is kundige markadvies deur goed gekwalifiseerde personeel. Hulle bied ook saam met BKB ‘n graanbergingsfasiliteit vir 100 000 ton graan.

Met hulle hoogs opgeleide en bekwame personeel se jarelange ondervinding, kennis en ywerige behulpsaamheid is Nu-Pro jou uitsoek sagte kommoditeits-handelaar. 

Nu-Pro –met meer as 100 jaar se gesamentlike ervaring in graan en rou materiaal verhandeling, logistiek en pakhuise, hou hulle nooit op met groei nie.
Kontaknommer:058 050 0990
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site