By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

OVK Cradock

OVK staan vir Oos Vrystaat Kaap Bedryf Beperk en by hulle kan kliënte net uitstekende diens van kundige, ingeligte en goed opgeleide personeel verwag.

Hulle 52 handelstakke se dienste en goedere sluit in alle boerderybenodigdhede, versekeringsdienste, toerusting, finansiering, handel in koring, mielies, sonneblom, droë bone, lusern en topklas mieliemeelprodukte. Ook wapens, bande, brandstof, wol, bokhaar, lewende hawe, skeerdienste en verder ook landbouvoorligting en tegniese velddienste.

OVK se Aandeelhouers en Direksie is 100% bonafide boere en dit stel OVK se personeel in staat om produkte en dienste effektief te lewer. 

OVK – elke werknemer streef daarna om dit ‘n volhoubare, welvaartskeppende onderneming te hou.
Kontaknommer:051 923 4500
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site