By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Stof Agri

Stof Agri in President Brand Straat, Bethlehem, voorsien produkte vir verskillende sektore insluitend Landbou, Bosbou, Tuinbou en Konstruksie en getrou aan hulle dienslewering brei hulle  voordurend verder uit.

Hulle het onder andere Landbouspuite, Landbou-toerusting en Onderdele, Bosbou-, Tuinbou-, Brandbestrydingstoerusting, Kraggereedskap, Handgereedskap, PPE’s, Hidroliese Pype en Koppelstukke, Waterpompe, Watertenks en Kragopwekkers. Buiten die wye reeks sal hulle werkswinkel ook die nodige diens uitvoer op jou produkte.

Hulle is agente vir die meeste grootnaam handelsmerke en voorsien dié gehalte produkte teen kompenterende pryse. Hulle deeglik opgeleide en vriendelike personeel sal met hulle ervaring en bedryfskennis altyd die regte aanbevelings maak.

Stof Agri – puik produkte en diens deur kenners.
Kontaknommer:058 303 8311
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site