By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

TMI Spares

TMI, ‘n familiebesigheid, verskaf al die afgelope 35 jaar generiese landbouonderdele vir planters en balers. 

TMI se produkte is beskikbaar by alle groot landbou-kooperasies.

TMI vervaardig kunsmisbuise, skraperlemme, harktande en feitlik enige balerveer waaraan jy kan dink. As jy by jou landbou-kooperasie toonbank vir die TMI produk vra, kry jy ‘n Suid-Afrikaans vervaardigde produk wat boere help om insetkoste laag te hou. 

TMI vervaardig alles self en dit beteken jy hoef nie te wag vir ‘n produk wat van oorsee af moet kom nie.

Bewaringslandbou lê TMI na aan die hart en dit is die rede waarom hulle die Notill eenheid ontwikkel het. Dit stel boere in staat om ‘n konvensionele planter in ‘n No-Till planter te verander met min moeite en weer terug na ‘n konvensionele planter. 

Vra vir die TMI produk.
Kontaknommer:066 531 4785
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site