By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Tiger Wheel & Tyre

Tiger Wheel & Tyre in Voorspoed, Welkom, voorsien ‘n wye reeks produkte en dienste van gehalte wat batterye, wielsporing, ‘mag’-wiele, balansering, suspensies, skokbrekers en die herstel van gebuigde wiele insluit.

Tiger Wheel and Tyre staan bekend vir sy hoogs opgeleide personeel en sy vriendelike en doeltreffende diens. 

Besoek Tiger Wheel and Tyre vir die beste produkte en die beste diens deur ervare tegnici.
Kontaknommer:057 355 6130
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site