By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

BBC Transport and Tool

BBC Transport and Tool staan vir “Bethlehem Brake and Clutch Services”. “Transport and Tool” is bygesit omdat die besigheid baie uitgebrei het met nuwe dienste.

Hulle ondersteun die landbou, vervoer en meganiese industrieë in die omewing met onderdele, vervaardiging en tegniese ondersteuning. Buiten Brieke en koppelaars voorsien hulle alles - parte en gereedskap vir alle meganiese toepassings, van motorfietse, motors, trokke tot vliegtuie. 

BBC Transport and Tool – Top kwaliteit gewaarborgde produkte met tegniese ondersteuning en persoonlike, vriendelike diens.
Kontaknommer:058 303 4911
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site