By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Battery Clinic Franchise

Battery Clinic Franchise is jou eenstop-franchise winkel vir batterye, laaiers en alle verwante bybehore.

Die kliënt kom altyd eerste by Battery Clinic franchise. Kom maak ‘n draai, parkeer in hulle ruim parkeerruimte en die res doen die vriendelike personeel, wat vir jou die beste gehalte battery teen die beste prys sal monteer.

Battery Clinic spesialiseer in voertuig-batterye en kan enige soort battery vir jou in die hande kry. Hulle doen ook sonkrag en bied die beste oplossings vir beurtkrag.

As jy bietjie moet wag, kom drink ‘n koppie koffie by hulle, kyk TV op die reuse LCD skerm, of lees gerus ‘n koerant of tydskrif terwyl jy ontspan. 
Kontaknommer:08611 2288 379 / 08611 BATTERY
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site