By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Bridgewater Logistics

Bridgewater Logistics in Kempton Park bou al vir die afgelope 13 jaar brue vir jou maatskappy se logistieke probleme.

Hulle hanteer jou vrag met volledige, goeie en betroubare diens sodat jy volkome gemoedsrus kan hê. Hulle het trokke van tot 36 ton en kraantrokke ook as jy dit benodig.

Met ‘n reuse pakhuis soos dié, is hulle ook deeglik ingerig vir spesiale projekte. Berging is beslis geen probleem nie.

Quinton en sy hele bestuurspan is altyd direk betrokke by elke fasset van hulle uitmuntende diens en jy kan verseker wees – min mense sal by hulle diens kan kers vashou.

Bridgewater Logistics - 'n Volledige logistieke diens maatskappy wat pasgemaakte, kliënt-spesifieke oplossings bied.
Kontaknommer:010 020 2518 / 0779
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site