By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Dirk Ellis Volkswagen

Die naam Dirk Ellis is al vir die afgelope 4 dekades sinoniem met wêreldklas kliëntediens. Hulle sal jou verwagtinge oortref met die verkoop en diens van nuwe en gebruikte Volkswagen passasier en kommersiële voertuie. Hulle lewer boonop voertuie af regoor Suid-Afrika.

Dirk Ellis Volkswagen is BUS-SLIS! die top-busverkoper van Transporter, Kombi, Caravelle en California modelle in die land en is ook deel van die gesogte ‘Club of Excellence’ wat toegeken word aan die top 10 Volkswagen-Handelaars in Suid-Afrika.. 

Hier is jy nie net ‘n nommer nie, jy’s ‘n naam. Hulle sien uit daarna om jou by die landwye Dirk Ellis-familie te verwelkom.

Besoek Dirk Ellis Volkswagen in Jeffreysbaai of op die web. 

Dirk Ellis Volkswagen – Ellis of niks.
Kontaknommer:042 293 0077
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site