By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

East Auto Radiators

East Auto Radiators in Witbank spesialiseer in die vervaardiging,  verskaffing en herstel van verkoelers en verwante produkte in die vervoer-, landbou- en mynboubedryf, asook kragstasies en fabrieke. Hulle diens kliënte regoor Suidelike Afrika.

Hulle lang diensverhouding met meeste van die land se grootste mynhuise is bewys van die gehalteproduk en -diens wat hulle lewer.

Ook handhaaf hulle goeie verhoudinge met oorspronklike vervaardigers soos Barloworld-Equipment, Komatsu, Hitachi en Babcock.

East Auto Radiators hou voorraad  van vervangingsonderdele wat hulle in staat stel om kliënte se hersteltyd te verminder, en beskik oor ‘n reeks swaardiens 
aluminiumverkoelers.
Kontaknommer:013 692 4405
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site