By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

JF's Auto

JF du Plessis Auto Workshop by Constantiastraat 132, Dagbreek, Welkom, is ‘n voertuig-werkswinkel wat herstelwerk op alle make en modelle van voertuie uitvoer. Hulle verrig hoofsaaklik meganiese herstelwerk en behartig ook hestelwerk aan lugversorgingstoestelle. 16

Hulle het ‘n reputasie as ‘n eerlike en doeltreffende herstelfasiliteit opgedoen deur baie jare in die bedryf. Hulle reputasie is gebaseer op hulle verbintenis tot werkmanskap van gehalte, sowel as professionele diens. 15

JF du Plessis Auto Workshop beskik oor ervare en gekwalifiseerde motorwerktuigkundiges en is ‘n lid van die Retail Motor Industry-organisasie. 9
Kontaknommer:057 355 2855
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site