By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Kal Tire

Kal Tire verskaf deur middel van hulle 15 takke regoor die land, ‘n verskeidenheid bande. Van motorvoertuig-bande, tot reuse ekstra groot mynbou-bande. Al is hulle leiers in die ondergrondse en oopgroef mynboumark, sorg hulle ook vir motor en 4X4 bandbenodighede.

Kal Tire is die alleen-invoerder en verspreider van die Alpha, Maxam en Onyx bande – almal baie betroubare en kompeterende produkte in die Suid-Afrikaanse swaarvoertuig mark.

Kal Tire het ook hulle eie tegnologie vir die herwinning van alle bande en Polyuretaan Vuller, wat definitief ‘n stap in die regte rigting is om by te dra tot die welstand van ons omgewing.

Kal Tire – kwaliteit en waarde op beide diens en produk.
Kontaknommer:087 655 0594
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site