By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Kempston Truck Hire

Kempston Truck Hire is in 1973 gestig, wat dit een van die oudste operateurs in die voertuigverhuringsbedryf maak en een van Suid-Afrika se grootste vervoerondernemings in privaat besit.

Hulle spesialiseer in die verhuring van vragmotors en bakkies - van ½ Tonner tot dubbelas-trekwaens uit 'n vloot van meer as 4000 voertuie, beskikbaar by 8 takke landwyd, almal met topklas inhuis werkswinkels en 'n 24-uur insleepdiens.

Met 'n 24/7 voertuigdiefstal en herwinningsdiens, 'n monitering en vloot bestuursdiens en 'n tolvrye noodnommer, sal hulle voortdurend hulle bes probeer om aan die vereistes van elke kliënt te voldoen.

Kempston Truck Hire – kontak hulle gerus - om die werk gedoen te kry.
Kontaknommer:0800 430 430
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site