By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Mayfair Gearbox

Mayfair Gearbox in Okavango Park, Brackenfell, herbou ratkaste, ewenaars, dryfaste en oordragkaste vir kommersiële, ligte kommersiële en passasiersvoertuie - handrat en automaties.

Hulle bied kompeterende pryse met gepaste waarborge en vriendelike diens. Hulle probeer altyd om volgens kliënte se begrotings te werk en sal help waar hulle kan.

Mayfair Gearbox is SABS, ISO en 11 OEM goedgekeur.  Hulle behoort ook aan RMI en MIWA.  Met die nuutste tegnologie; meer as 60 jaar se gesamentlike tegniese kennis van die bedryf en eienaars wat fisies betrokke is by elke eienskap van die besigheid, bied hulle die regte oplossings vir alle verwante probleme.

Mayfair Gearbox – “First Time Right”.
Kontaknommer:021 982 1412
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site