By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Motorworld Logistics

Motorworld Logistics is ‘n vervoer-onderneming in Durbanville wat landwyd asook in Namibië goedere vervoer in grootmaat. 

Hulle beskik oor depots in Kaapstad en Centurion, en ‘n vloot van 100 voertuie, waaronder “Superlink Tautliners” wat 36 pallette neem.

Motorworld Logistics bied aan hulle kliënte ‘n algehele logistieke oplossing vanaf die logistieke beplanning tot aflewering van die produk by die kliënt en dokumentasie. Elke kliënt kry ‘n rekening-bestuurder wat slegs fokus op die kliënt se behoeftes en om seker te maak die kliënt kry die beste moontlike diens.

Motorworld Logistics is ‘n 24-uur, 7 dae per week onderneming en is ten alle tye beskikbaar.
Kontaknommer:021 204 1603
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site