By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Oos OVS Motors

Oos OVS Motors is in 1979 gestig deur Donald Stevens en is die oudste tweedehandse motorhandelaar in Bethlehem. Hulle staan bekend vir hulle puik, betroubare en uitmuntende gehalte motors met die beste persoonlike na-verkope diens.

Hulle verkoop ook nuwe JAC en JMC voertuie en reël vir jou Persoonlike finansiering.

By Oos OVS Motors stap kliënte tevrede en gelukkig weg met goeie inruilwaardes, vinnige finansiering, kwaliteit voertuie en puik na-verkope diens.
Kontaknommer:058 303 5661
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site