By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Quality Panelbeaters

Quality Panelbeaters in Baberton bestaan al sedert 1986 en dis ‘n besigheid waar kliënte en die personeel tuis voel. Quality maak dit ook moontlik vir personeel om hul passie uit te leef. 

Hulle doen nie net topklas paneelklopwerk nie, maar hulle help ook kliënte om eise te registreer en op te volg. 

Hulle doen ook na-uurse insleep en verskaf hoflikheidsvoertuie aan enige kliënt wat dit nodig het.

Elke kliënt word met vriendelikheid verwelkom en hulle voertuie se herstel is presies soos wat hulle naam sê... Quality Panelbeaters – Hulle verdien beslis die eerste plek met hulle ‘Lightstone’ 2019 toekenning.
Kontaknommer:082 3910 194 / 076 958 5633
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site