By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Reymar Freight

Reymar Freight is 'n koeriermaatskappy van Oos-Londen, wat sedert 1999 al topklas koerierdienste vir tevrede kliënte lewer.

'n Kliënt sal by al hulle takke 'n een-tot-een-ervaring kan verwag. Daar’s geen inbelsentrums of veelvuldige kontakpunte nie. Omdat die eienaars so sterk betrokke is, sal jy as kliënt altyd direk met een van die direkteure praat as jy dalk 'n probleem ondervind.

Reymar se diens, aandag aan detail en vermoë om die kliënt te hoor en te help is die groot verskil hier. Hulle kon die afgelope 20 jaar 'n nasionale onderneming skep, wat nog steeds soos jou eie persoonlike diensverskaffer voel. 

Reymar Freight – hulle bied beide lynvervoer- en verspreidingsdienste dwarsoor Suid-Afrika aan.
Kontaknommer:043 722 0629
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site