By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Toyota Forklifts

As die wêreldleier in materiaalhantering en industriële toerusting, is ‘Toyota Industrial Equipment’ sinoniem met ongeëwenaarde werkverrigting en waarde. Die handels-merke sluit in Toyota-vurkhysers, Toyota-pakhuistoerusting, Raymond en Flexi.

Die EIE group werk met passie en is altyd aan die groei. Hulle is die toonaangewende verskaffer van die wêreld se voorste en mees gerespekteerde materiaalhantering- en industriële toerusting.

Hulle stel die behoeftes van hulle kliënte eerste. Deur premium toerusting en 'n totale oplossing te lewer, verminder hulle die bedryfskoste, wat lei tot 'n afname in stilstand en 'n toename in winsgewendheid en doeltreffendheid.

Toyota Forklifts – betroubare, oplossingsgedrewe, omgewingsvriendelike toerusting - gerugsteun deur ten volle toegeruste werkswinkels en 24/7 hidroliese velddiens.
Kontaknommer:011 395 0600
Copyright © Ontbytsake 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site